Amber Tamblyn

Amber Tamblyn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Mei 1983 (1983-05-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amber Tamblyn (gebore 14 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sisterhood of the Traveling Pants (2005), The Grudge 2 (2006), en 127 Hours (2010), en in die televisiereeks Joan of Arcadia (2003).


Developed by StudentB